RS
Rolien S
1 reviews | Active since Dec 2017
11 Dec 2017, 00:11
Afdak lek
Afdak lek as dit reen dit is water orals! Ten spyte van honderde versoeke daag hul nie op om hul fout te herstel. My meubels al beskadig van die water, dit is nie wat mens verwag as jy iemand betaal om n diens te lewer nie! Bitter swa****!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)