1 reviews | Active since Dec 2020
Slegte diens
Goeiedag
Ek kry vandag ñ sms dat hulle my aangegee het eerstens het ek ģeen idee waar dit vandaan kom nie. Ek het nogsteeds nie die boeke ontvang sedertien my epos van Aug 2019 aan hulle nie. Ek sal graag al die volledige faktures wil sien van die boeke wat ek kamstig ontvang het en nie betaal het nie. Ek het n debiet order, so ek sien nie hoekom dit nie deur sou gegaan het nie, ek het ook nooit notifikasies van bank af gekry dat dit nie deur is nie. Ek is baie teleurdgesteld in hulle diens en hoe julle te werk gegaañ het omtrent hierdie saak, want niemand het my ooit gebel en vir my gesè my rekening is agterstallig nie. Ek sal geen kostes of prokureurs onkostes betaal nie. En ek wil my naam skoon hè, hierdie dinge mak jou naam sleg en ek sal nie staan vir dit nie. Sulke dinge gebeur as besighede nie reg oorgevat word nie. Ek hoop om gou terugvoer te kry in hierdie saak.
Groete Mev Esterhuyse
