1 reviews | Active since Dec 2020
Jacklin Enterprise
Goeiedag
Ek kry vandag ñ sms dat hulle my aangegee het.Ek het laaste boeke ontvang Aug 2019 daarna het hulle debiet order net nie weer van my rekening afgegaan nie. Ek het hulle ges***el ivm dit en selfs my rekening gekanseleer. Ek sal graag al die volledige faktures wil sien van die boeke wat ek kamstig ontvang het en nie betaal het nie. Ek is baie teleurdgesteld in hulle diens en hoe julle te werk gegaañ het omtrent hierdie saak, want niemand het my ooit gebel en vir my gesè my rekening is agterstallig nie. Ek sal geen kostes of prokureurs onkostes betaal nie. En ek wil my naam skoon hè, hierdie dinge maak jou naam sleg en ek sal nie staan vir dit nie. Sulke dinge gebeur as besighede nie reg oorgevat word nie. Ek hoop om gou terugvoer te kry in hierdie saak.
