BD
Bruce D

1 reviews | Active since Feb 2011

13 Aug 2015, 12:13

WORKZONE WERK NIE

Julle nuwe line-up WERK NIE.
As ek na Radio Bop of na een of ander swart radio stasie wou luister dan sou ek so gekies het.
Ek wil Jakaranda luister & 'n aanbieder IN AFRIKAANS he wat die program aanbied.
Bridget het net teveel verwysings ook na swart tydskrifte, tv programme, produkte ens.
Ek is definitief nie lus om na n swart radio stasie te luister nie & ek het GEEN behoefte om die swart tyskrifte, produkte & wat ookal te koop of besoek of gaan lees nie.
Sy kan nie eens Afrikaans praat nie.
Ag nee wat - hier het julle die pot heeltemal mis gesit.
Die feit dat ander mense wat saam met haar die program aanbied wel Afrikaans praat of af en toe n Afrikaanse ****jie te speel maak nie die klank van die program reg nie.
Sy kan eerder vir 'n ander radio stasie gaan werk waar haar talente beter gewaardeer kan word.
Op Jakaranda word dit nie waardeer of verwelkom nie.
Daar is baie goed ervare & gekwalifiseerde blanke radio aanbieders wat daardie slot kan aanbied, in vlot Afrikaans & Engels.
Lyk my ek sal eerder moet oor s***el na Groot FM/ Pretoria FM/ Bosveld Stereo waar Afrikaanse luisteraars & gebruikers goed gewaardeer word.
Weereens n slegte keuse met n Afrika klankie.

0
Replies (0)