BD
Bruce D

1 reviews | Active since Feb 2011

08 Oct 2015, 20:49

Presies WIE dink julle fool julle?

Dit is DUIDELIK opmerklik hoe julle as radio stasie die afrikaanse taal al hoe minder airtime gee. Die aanbieders word al hoe meer swart en hulle kan nie afrikaans praat nie of die wat wel afrikaans kan praat word aangese om dit so min as moontlik te praat. Die hoeveelheid afrikaanse musiek is ook MERKBAAR minder en minder. Julle dink seker om afrikaanse advertensies te speel en soms die nuus in afrikaans aan te bied en net soms 'n afrikaanse ****jie te speel sal maak dat die luisteraars nie agterkom dat julle besig is met 'n verengelsing en ver-swart-ing van die radio stasie nie? Daardie Masinga vroutjie wat dink sy is 'n Sandton girl en vreeslik ***y en stylish is meer van n irritasie as n plesier om na te luister met haar radio Bop aksent en laggies en quirks en wat ook al. Al haar verwysings raamwerk uitinge is direk uit swart tydskrifte en swart tv programme en dies meer. Dit is baie duidelik dat julle besig is met 'n veranderings proses om meer swart luisteraars te lok soos Radio 2000 en ander radio stasies. Hou aan en julle sal AL julle blanke afrikaanse luistraars verloor - maak nie saak hoeveel geld julle dmv kompetisies aanbied nie. Julle behoort julle te SKAAM - ERG.

0
Replies (0)