IK
Irina K
1 reviews | Active since Mar 2023
10 Oct 2023, 19:43
Die slegste diens in die land!!!!!!!!
3k kry geen diens van julle af nie. Hulle het my polis kanseleer, maar elke maand steel hulle nog steeds my geld. Ek sou al op 26 Sept my refund gekry het. Hulle vat nog steeds toe 'n premie en vat alweer vandag geld by my........ Julle skuld my geld nie ek vir julle nie. Moet asb nie weer sê die saak is opgelos as julle NIKS DOEN NIE!!!!!!!!! Julle diens is k$%#&$k man. Ek hoop my geld is more in my rekening. Julle bel ook nie terug nie?.......... Moet nie dat iemand wat engels praat my bel en my nie verstaan nie. Daar is 11 tale in die land sorg dat 'n Afrikaanse bestuurder van julle my bel.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)