BD
Bianca D

1 reviews | Active since Oct 2022

03 Oct 2022, 07:06

Baie Swak. IVY BRIDAL HOUSE

Strooimeisie Rokke [30 Sept 2022] Sal verseker glad nie vie Rachel Ivy Bridal House aanbeveel nie. Sy het ongelooflike onnodige stres op die bruid gesit. Was 27 Januarie by haar vir al die meisies se afmetings... elke keer wanneer ons moet gaan vir ñ passing dan lyk die rok dieselfde, niks verder was aan gewerk nie.. ons het letterlik die rokke 30 Sept gekry met menige fights met haar. Elke keer so baie verskonings... Die rokke was GLAD NIE volgens die prentjie gemaak nie, rokke was te groot gewees en ander te kort gesny dat die onderrok uitsteek.. Dis ñ jammerte dat ons meisies se rokke so teleurstelend was, ons moes dit maar sò dra. Vreeslik onprofesioneel.

0
Replies (0)