1 reviews | Active since Aug 2016
Swak diens (*****)
Ek my kar gekoop 20 Feb 2024.Kar is af gelewer die aand na 7.****rak was voor my neer gesit en gese teken.Ek hul dadelik laatweet die kar het nie n owners manual nie.N maand na die koop was ek verseker dit is bestel.Ek is elke week wat ek moes bel verseker dat die owners manual binnekort daar sal wees.4 Maaande later net om uit tevind kar kom nie met 1 uit nie dis n app wat jy download. My vriendin ook by hulle n viertuig gekoop.Ek was n spotters fee belowe waar ek ook maande voor moes wag net om tesien dis nie nasteby wat ek belowe was nie.Ons al 2 sit met n rekening van car track wat nie onder ons aandag gebring is nie.Ek gevra vir my ****rak.Ek nou weer gebel en dit nie deur gegee vir die FNI nie.Ek dit op gevat met die dealer prinsepaal.Na lank gesukkel het ek vir hom vertel wat aangaan en hy gese hy vind uit en kom terug na my toe.Ek wag nou nog.Toe ek weer met hom praat was daar vir my gese dis my probleem en ek moet kyk wat ek taken.Ek sal niemand aanraai om ooit n kar by hul tekoop nie.Verkoop diens is baie goed maar na verkoop diens is swak baie swak
