JV
Johan V
1 reviews | Active since Jul 2017
19 Jul 2017, 16:39
Trade net IS MEGA
<p>IS MEGA het my gebel en R5000 aangebied omte begin verhandel op die beurs. Jy moet natuurlik aansluit by hulle wat nie verniet is nie. Hoe dit ook al sy ek het my R5000 ontvang en is nou 'n aktiewe handelaar op die beurs met hulle voorstelle wat om te koop en wanneer om te verkoop. Hoeveel geld ek gaan maak indien wel sal net die tyd leer. Wat nou belangerik is dat dit nie net leë beloftes was nie,</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)