DG
Dawid G

1 reviews | Active since Sept 2016

07 Sept 2016, 08:40

Goeie en verstaanbare ondersteuning

<p>Ekt nog nooit so iets gedoen nie. Was bietjie skrikerig maar na die outjie by my was om my te wys is dit actually baie maklik. Dankie</p> <p> </p> <p> </p>

0
Replies (1)
Ismega Betatrader
Ismega Betatrader's reply07 Sept 2016, 09:44
Official

Goeie Dag Griessel ,

Baie dankie vir jou terugvoer !

Moet asseblief nie huiwer om ons te direk ****ak vir enige hulp.

Vriendelike groete

Ismega Bestuur