JS
JOHANN S

1 reviews | Active since Nov 2016

06 Dec 2016, 15:11

GESIGLOSE ORGANISASIE/GEEN KOMMUNIKASIE/

<p>Aan die einde van my 6 maande simulasie tydperk, het ek my debietorder van R275 maandelikse subskribsie gekanselleer volgens voorskrifte van die ****rak, en dit drie maal herhaal. Dit is nou al in die 4de maand daarna en my bank word nog steeds gedebiteer ten spyte van die feit dat ek al die nodige epos-bewyse van die kansellasie aan ISMEGA besorg het.</p> <p>Geen antwoord of erkenning word van hulle op enige epos ontvang nie, selfs my skriftelike herhinnering hieraan per geregistreerde pos is steeds onbeantwoord.</p> <p>Dit is onbegryplik hoe n organisasie op so n wyse kan opereer! In hierdie geval is hul optrede ook ongemagtig en onwettig.</p> <p>Dit is onmoontlik om ISMEGA aan enigiemand aan te beveel.</p>

0
Replies (0)