AO
Anine O
1 reviews | Active since Dec 2021
23 Dec 2021, 19:57
Teleurgesteld
Goeie dag
Ek en my suster het die 15 de Desember vanaf Pretoria na Upington gereis.
Eerste: Het ons laat uit Pretoria weg getrek.
T****e: Die bus was vieslik vuil.
Derde: Die badkamer op bus was onhigieënes .
Ek en my suster het vandag weer op bus geklim vanaf Upington na Pretoria.
Eerste: Die bus stink vreeslik erg
T****e:Die bus se USB ports werk nie en vra jy vir hulp dan word jy net geignoreer.
Ek dink dis regtig baie onprofesineel, onaanvaarbaar en uiterste swak diens.
Hoop vir vinnige regsteling
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)