WB
W B

1 reviews | Active since Nov 2018

15 Aug 2022, 19:02

Intercape toep werk foutief, onbillik reiskoste

Die toep het verkeerd gefunksioneer en die verkeerde datum geboek. Ons is SASSA pensioenarisse, ons het ongeveer n R1000 verloor , ten spyte vd pensioenaris af**** . Ons moes toe op Parkstasie nuwe kaartjies koop op die volgende beskikbare bus wat toe n 'Sleepliner' is. Die kaartjies se pryse het ook met R800 plus opgegaan. Ek dink dis werklik onbillik van 'n Christelike besigheid om op 'n dag voor die tyd of op die dag die kaartjie pryse op te stoot.

0
Replies (0)