JS
Jenette S

1 reviews | Active since Apr 2014

12 Mar 2016, 09:45

Slegte Diens & Lieg en bedreg kliente

Ek is baie ongelukkig met die diens wat ek ontvang het vanaf Anes Abrams by integrisure. Ek is al n hele paar jaar by hulle verseker en dat n verhouding so op n einde moet kom is tragies. Hulle lieg en bedrieg kliente links en regs se daar word assessor aangestel net om uit te vind later dat sy dit eers 2 dae na die tyd gedoen het, sy stuur boodskappe dat eis gestuur is vir betaling, en sodra jy opvolg hoekom betaling nie wys nie raak sy arrogant en se jy moet maar 48 uur wag. wel 48 uur is verby en nog steeds geen betaling nie. O en dan werk ons mos nie op naweke nie klient moet maar wag. Ek lyk soos n idioot want ek bly uitstel by die vers******, nou moet ek afvat by my werk. Wonder wie gaan my betaal vir my tyd????<br> <br> Ek is baie jammer om dit te se maar ek sal niemand aanbeveel om by intergisure aan te sliut nie. Ons as kliente plaas ons risiko in hulle hande en dan maak hulle so.<br> <br> Ek gaan beslis my polis kanseleer, ek is seker daar is ander versekeraars wat my as klient sal waardeer en respekteer. n R2700 premie gaan hulle mos nie mis op die einde van die dag nie.

0
Replies (1)
IntegriSure
IntegriSure's reply12 Mar 2016, 12:25
Official
Hello JenetteS01!,

Ons neem kennis van u inskrywing aangaande u eise ondervinding.

Weens die vertroulike aard van u finansi?le dienste besigheid met ons, kan ons nie kommentaar lewer op die detail op hierdie publieke forum nie. Soos per ons telefoniese gesprek met u Saterdag oggend geniet hierdie saak die nodige aandag.

Groete

Die IntegriSure Groep