MR
Mnr R

1 reviews | Active since Oct 2025

30 Oct 2025, 00:48

Puik kliente diens.

Hillary was baie effektief en professioneel. Baie vriendelik en kliente hantering was puik. . Sy is beslis n aanwins vir Integrisure.

0
Replies (1)
IntegriSure
IntegriSure's reply30 Oct 2025, 09:06
Official
Hi Mnr R

Baie dankie vir die terugvoer! Hillary se doeltreffende, professionele diens en puik kliëntehantering maak ons trots; ons deel jou waardering met haar.

Die IntegriSure-span