1 reviews | Active since Jan 2016
Hiermee wil ek Mev . A.C Van Staden net vir IntegriSure spesifiek vir Karen Oosthuizen en Lizelle Viljoen baie hartlik bedank vir di puik diens wat ek van hulle ontvang het. Ek het my eis aanhandig gemaak di 11 Januarie 2016 en my eis is binne 12 uur verwerk en het my motor vandag teruggekry en baie tevrede . <br> Ek was n bietjie skepties want dit was my eerste eis in 18 maande vandat ek by IntergriSure aangesluit het maar moet my waarderig uitspreek vir di puik diens . My opregte dankie aan di span doen so voort .<br>
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.