H
Hannes

1 reviews | Active since May 2024

01 Aug 2024, 19:31

Polis Aanpassing

Integrisure,is en was nog altyd,uitnemend. My Polis is Uniek,en word volgens,behoeftes gemaak,net soos ek dit graag wil he.Integrisure Personeel,stap nie net die ekstra myl nie,hulle dra jou op hulle hande,vir n verdere ongekende myle.Ek beveel Integrisure aan,enige tyd.Moenie wag nie.Maak die oproep,of stuur n e pos,en die kanse is groot,dat jy tot n verrassing kan ervaar

0
Replies (1)
IntegriSure
IntegriSure's reply01 Aug 2024, 19:33
Official
Hi Hannes

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons is bly om te hoor dat Genevieve vriendelik, behulpsaam en geduldig was om jou te help.

Die IntegriSure-span