MMKm
Mev MW Kahlert maxoff

1 reviews | Active since May 2024

09 May 2024, 15:38

NIKITA KLAASTE Assistance with INTEGRISURE Short Term Insurance Policy_M Kahlert

Dit is vir my aangenaam om te berig dat ek vandag, 9 Mei 2024 deur Me Nikita Klaaste assisteer is wat my op 'n baie professionele en bekwame wyse hanteer het en al my vrae en antwoorde beantwoord het. Nogmaals dankie Nikita, ek waardeer jou bystand.

0
Replies (1)
IntegriSure
IntegriSure's reply09 May 2024, 17:37
Official
Hi Mev K

Ons is bly om te hoor dat jy so 'n professionele diens ervaar het met Nikita. Dankie vir jou waardevolle terugvoer!

Die IntegriSure-span