1 reviews | Active since Dec 2016

28 Mar 2017, 14:18

Integrisure - Versekering sonder Integriteit!

<p>Goed so ek skuif my hele portefeule (3 motors, huis inhoud en geboue versekering) na Integrisure, na Riaan Cruywagen alte netjies vir ons RSG luisteraars vertel hoeveel integriteit Integrisure het...</p> <p>En met n eenvoudige moter skade eis kom ek toe met n skok agter dat daar nie net n gebrek van begonemde is nie, maar dat hulle ook nie veel omgge oor my as klient nie, want klaarblyklik is n telefoon oproep te veel om met my die nodige eis te bespreek, en keur dan sommer sonder rede n eis op so manier dat dit my omtrent 70% sal kos (Uit my sak) en vir hulle slegs 30% van die kwotasie. Nou ek is nie snaaks nie, maar op n R11 000 se eis, is ek dood seker dat my premmies van die afgelope 20 of maande meer as genoeg sou wees om ****ant daarvoor te betaal het. </p> <p>SWAK UITERS EN NBILLIK SWA****</p>

0
Replies (0)