REV
Rachel, Eunice Visagie
1 reviews | Active since Sept 2024
03 Sept 2024, 12:40
I am 76 yrs of age
I am 76 yrs of age. 49 years in the teaching profession. I am Afrikaans speaking and was blessed to converse with Heinrich in Afrikaans. He was absolutely fantastic!! Nooit was dit vir my moeilik om op al sy vrae te antwoord nie. Ek het vir hom gevra om my dank aan sy moeder oor te dra want hy beskik oor die mooiste maniere en het my baie spesiaal laat voel. Drie hoera's vir Heinrich en Integrisure. Groot waardering vir jul baie goeie professionele hulp.!!!! Vriendelike groete. Rachel, Eunice Visagie.💐🙏💐
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)IntegriSure's replyOfficial
03 Sept 2024, 12:57Hi Rachel,
Baie dankiel! Ons is bly om te hoor dat Heinrich so ‘n goeie indruk gemaak het.
Die IntegriSure Span.
Baie dankiel! Ons is bly om te hoor dat Heinrich so ‘n goeie indruk gemaak het.
Die IntegriSure Span.
IntegriSure's reply03 Sept 2024, 12:57
Official
Hi Rachel,