HH
Hannes H

1 reviews | Active since May 2024

29 Nov 2024, 17:29

Genevive van Integrisure,het my gehelp,om n sakpas polis op te stel,wat by my behoeftes pas

Genevive van Integrisure,het my gehelp,om n sakpas polis op te stel,wat by my behoeftes pas.Sy was Vriendelik,Hulpvaardig en van Goeie Diens.Die personeel,van Integrisure is n Anwins,vir die Maatskappy.Ek het 5 Ster Diens gekry,en beveel Integrisure ter enige tyd aan.

0
Replies (1)
IntegriSure
IntegriSure's reply02 Dec 2024, 08:09
Official
Hi Hannes, 

Dankie vir u wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat Genevive en ons span u kon help met 'n polis wat perfek by u behoeftes pas. Ons streef altyd daarna om uitstekende diens te lewer. Baie dankie dat u IntegriSure aanbeveel! 

Die IntegriSure Span.