CC
Cas C

1 reviews | Active since Jul 2024

05 Jul 2024, 14:05

Ek het eers n Engels...

Ek het eers n Engelse Dame gehad wat my probeer help...maar ons het bietjie gesukkel...my skuld....sy het my toe deurgas***el Na n Afrikaanse Dame...Elzonia....baie dankie...sy was vriendelik...professioneel en het my baie gehelp...👏👏👏

0
Replies (1)
IntegriSure
IntegriSure's reply05 Jul 2024, 14:09
Official
Hi Cas

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! 

Die IntegriSure-span

Best regards,