HK
Hester K

1 reviews | Active since Mar 2015

01 Mar 2015, 19:00

Eis vir gesteelde voertuig

Ek het in November 2014 'n Vw Polo 1.6 Classic by bg maatskappy verseker. In Februarie 2015 is die motor gesteel teruggevind en helaas afgeskryf! Na 'n week vanaf die motor gevind en in die polisie se gronde gelos is, het die polisie laat weet dat ek die voertuig kan kom afhaal. Toe ek by die versekeringsmaantskappy navraag doen oor wat verder moet gebeur is daar aan my meegedeel dat ek self die voertuig moet gaan haal voordat enigiets verder kan gebeur, terwyl my ****rak insleepdienste insluit. T****ens het die eerste agent - Ryno aan my meegedeel dat die eis later ingevul kan word. Hy het ook aan die opsporingsagent ges? dat hy nie weet waar die motor is nie. Dit nadat die insleepdiens wat deur IntegriSure ge-affilieer is die insleep na sy werkswinkel, in telefoniese gesprek met die agent, bevestig het. (Hierdie is deur myself gere?l nadat my man die motor self gaan probeer haal het, waarop bevind is dat die motor nie rybaar was nie) Nou, na nog 'n week het Pieter aan my meegedeel dat die motor afgeskryf gaan word, EN dat slegs die lening by die bank afgelos gaan word, EN ek geen verdere hulp vanaf die versekeringsmaatskappy gaan kry nie.

0
Replies (1)
IntegriSure
IntegriSure's reply02 May 2023, 21:58
Official
Hello vwpolo1.6 classi,

Ons wil graag aan u uitwys dat, volgens SAP riglyne, slegs die eienaar van 'n gesteelde voertuig die uitkenning daarvan kan behartig. U makelaar raak slegs betrokke na 'n suksesvolle uitkenning en nadat die voertuig aan u oorhandig is. Deurdat u die verstandige keuse gemaak het om \Top-up\" dekking uit te neem op u voertuig