H
Hendrik

1 reviews | Active since May 2024

08 May 2024, 10:42

Colyn Erasmus

Colyn Erasmus het vir 120% goeie diens gegee. Ek is baie gelukkig met sy benadering tot 'n kliënt en sy openhartigheid om net die beste diens aan sy kliënt te bied. Puik baie puik.

0
Replies (1)
IntegriSure
IntegriSure's reply08 May 2024, 11:27
Official
Hi Hendrik

Dit is wonderlik om te hoor dat jy so 'n positiewe ervaring gehad het!

Die IntegriSure-span




Best regards,