EG
Elizabeth G

1 reviews | Active since Aug 2017

08 Mar 2024, 09:54

Charlene was baie behulpsaam en het my baie vriendelik hanteer

Charlene was baie behulpsaam en het my baie vriendelik hanteer. Baie dankie vir al die jare sê goeie diens. Groete Elize Grobbelaar 🙂

0
Replies (1)
IntegriSure
IntegriSure's reply08 Mar 2024, 09:56
Official
Hi Elizabeth

Dit was 'n plesier om jou te help! Baie dankie vir die waardering van ons diens oor die jare.

Die IntegriSure-span