FE
Frik E

1 reviews | Active since Feb 2016

25 Feb 2016, 10:07

Kliente diens

Dankie vir die profesionele manier wat julle kliente
diens toepas. Julle stel die klient sowel as sy behoefte altyd eerste en julle
laat hom nie net belangrik voel nie maar stel ook
in sy mens wees belang. Die goeie gereelde terugvoering
aan die klient van hoe die transaksie verloop. Julle kyk ook na die beste
transaksie wat die klient se sak die beste pas en alles wat
daarmee gepaard gaan is van kardinale belang. Die dokumentasie
sowel as die naverkoop diens is van uitstekend gehalte.
Julle eerlikheid oor die voertuig wat ek gekoop het word hoog op prys gestel.
Leon en Toit julle is nie net n wen span nie, maar ook n groot aanwins vir
Integra motors as gevolg van julle goeie kliente diens en kliente verhouding
Julle loop meer as die ekstra myl met julle kliente.

My grootste wens is: Mag Suid Afrika maar by julle 2 kom leer wat is behoorlik eerbare kliente diens

Dankie van nog n teverede klient.

0
Replies (0)