RS
RSWARTZ S

1 reviews | Active since Aug 2016

26 Aug 2016, 14:15

Goeie Diens

<p>Ek wil net se dankie vir Diana en Antonette wat al die pad Modimolle toe gery het vir my om my kar se papier te teken. Dankie aand Diana wat die kar al die pad modimolle toe gebring het ek is baie lief vir my nuwe Ford. Hy ry so lekker. Ek hoop my Figo het n goeie eienaar gekry. Ek was bang om n kar in Johannesburg te koop maar die diens was regtig baie goed. R Swartz</p>

0
Replies (1)
Integra Motor Group
Integra Motor Group's reply06 Apr 2018, 14:01
Official

Good day

Thank you for the wonderful feedback and recommendation for us at Integra Motor Group. We always value feedback as this informs us that we are doing a fabulous job. We will also be informing our team that they are doing a fantastic job

Warmest regards

The Integra Motor Group Family

Customer Service Department