RVDM
ROSE-MARIE VAN DER MERWE
1 reviews | Active since Sept 2009
16 Sept 2026, 10:27
Absa Boedelafdeling is treurig
Sukkel al 7mnde om die R15 000 in my Oorlede Moeder se bankrekening by Absa na myne oor te plaas en haar rekening te sluit. Al die dokumente is al 3x ingedien. Sy is 30/04/2024 oorlede. Ek het n Brief van Gesag vanaf die Meester vd Hoogeregshof. As ek navrae doen word gesè hulle ondersoek dit en kom dan nie terug na my.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)