JP
Julia P
1 reviews | Active since Nov 2018
23 Nov 2018, 15:25
Inspectacar Gezina
Ek is moeg gesukel met mense wat by inspectecar Gezina Werk Duke en Juliet almal maak net Lee belofdes ek het my bakkie by Hul gekoop eers het ek maande gesukel om die bakkie wat Hul my gegee het trug te gee met Al die proebleeme wat die bakkie gehaat het toe gee Hul n ander bakkie Mazda bt50 nou Wil Hul nie my liksensie gelde Betaal wat op die twee bakkies Moes Betaal hoe maak n men's om jou geld uit daai plek te kry ek is raat op mense moet nooit met daai plek n Kar of bakkie koop jy Sal jaare se *** vir skoon my woor he glo my
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)