NJ
Nicoline J

1 reviews | Active since Mar 2022

24 Mar 2022, 13:48

INSOLVENCY CARE/ERASMUS ATTORNEY KOM NIE TERUG NA MY!!!!

Baie swak diens, hulle was vinnig om te help in die begin en gepraat van as ons al ons gelde betaal is alles afgehandel binne kort. Ons het in 3 jaar alles betaal asook ons rehabilitasie en dit was 2 aansoeke en heeltyd was daar net ook nuwe verskonings waarom ons solank wag, dit gaan al vir 6 jaar, nou kry ons hulle ook glad nie in die hande nie en hulle antwoord glad nie op enige van ons mails nie. Ek hoop regtig nie hulle is ook weg met al ons geld nie?????

0
Replies (1)
Erasmus Attorneys
Erasmus Attorneys's reply27 Mar 2022, 10:43
Official
Goeie dag

Neem kennis dat Erasmus Attorneys kantore gesluit het en hulle is in proses om die aktiewe leërs oor te dra na ander prokureurs wat die sake gaan oorneem.  Indien julle enige verdere inligting benodig kan julle Mnr. Erasmus s***el by **********, of via epos by ***********.  Hy sal julle meer inligting kan gee.  Insolvency Care is verkoop maar die persoon wat Insolvency care gekoop het, het slegs die naam en webtuiste gekoop, nie die kliënte oor geneem nie.  

Jammer vir enige ongerief.