ZB
ZANDRA B

1 reviews | Active since Dec 2017

05 Dec 2017, 09:34

NO SERVICE NOT BAD SERVICE

Goeie dag, Ek probeer noual 3 maande om my bank besonderhede by Maxicare te verander. Nou het hulle my ****rak gekanseleer omdat ek nie geld in die rekening het wat hulle op stelsel het nie. Maar NIEMAND kan help met die bankbesonderhede of die verandering nie. S***el die ********** 812 kies opsie 4 en dan se die tape net Iemand gaan nou by jou wees. Dan hou jy aan vir 5 tot 10 min dan sny die foon af of ********** 900 en hulle se net jy moet custemer care s***el hulle doen dit. Die end. Dan sit hulle sommer die foon in jou oor neer. Om 'n eis deur te sit is maklik maar wat doen ek nou my ****rak is gekanseleer en daar is geen manier dat ek die 2 maande se geld iewers kan inbetaal nie. Wat doen ek. Het al email gestuur na AL hulle email adresse op die internet gestuur en GEEN MAAR GEEN antwoord. HELP ASB. Ek het nie die maande al daardie geld betaal om net my ****rak gekanseleer te kry deur hulle geen diens nie.

0
Replies (1)
Innovation Group
Innovation Group's reply14 Dec 2017, 13:29
Official

Dear Client,

Thank you for your patience and allowing us the time to investigate your complaint.

We confirm that a complaints consultant has provided feedback on the concerns raised.

We apologise for the inconvenience caused and we appreciate your understanding.

Kind regards,

Complaints Team