RZ
Ronel Z

1 reviews | Active since Nov 2023

12 Dec 2024, 17:28

Motor assuransie

Ons het n motor gekoop laasjaar o geveer 1 jaar en 3 maande terug.Motor wou nie altyd syart nie soms gesukkel vir n geruime tyd.Ons is na We buy Cars en het ons n plek in George verwys.Die dame by kantoor bel ons en se ons moet 2600 inbetaal want hulle dek nie injectors wat verstop is nie.Hulle betaal net nuwes.Die cooling sisteem moet ook vervang word want hy lek water.Ek bel toe self vir die mense.Die vrou aan ander kant se hulle betaal net 2500 ons moet res betaal.My vraag nou is hoekom net nuwes betaal en nie wat skoo gemaak word nie.Ek lees toe die ****rak wat nooit verduidelik is nie.Daar staan nerens as die injectors verstop is hulle nie betaal nie.Hulle betaal ook nie vir die masjien om fout te soek nie.Dit is uiters swak hulle verdien nie eers 1 ster nie.So mense ons is deur We buy Cars gedwing om dit uit te neem.Anders kon ons nie motor kry nie.My punt is hulle beteken hulle ronde nul op n ****rak.Niks maar niks is verduidelik nie.Ek gaan dit verder vat.Ombutsman is nou maar al.Het iemand asb vir my n e mail of ****ak nr asb.

0
Replies (1)
Innovation Group
Innovation Group's reply13 Dec 2024, 08:25
Official
Dear Ronel Zeelie, 
 We acknowledge receipt of your complaint and thank you for taking the time to notify us thereof. Your complaint has been escalated to a member of our Customer Service Team for investigation, and we endeavor to provide feedback in a timeous manner. 

Should we experience any delays during the investigation of your complaint, our Customer Service consultant will keep you adequately informed regarding the progress of your complaint either telephonically or via email. Best RegardsInnovation Group Customer Services Team