RK
Rina K

1 reviews | Active since Feb 2015

23 Feb 2015, 09:06

Uitstekende diens!

Ons het meubels vanaf Marble Hall na Pretoria getrek en het van Infinity removals se diens gebruik gemaak.

Die diens was flink, vriendelik en sorgvuldig!

Die treklorrie was op tyd by die oplaai- en aflaai punte en die span was behulpsaam en vriendelik gewees. Selfs in die hitte van die dag het die span steeds hard gewerk en ons meubels met die grootste sorg hanteer.

Ek sal Infinity Removals aan enige iemand aan beveel!!!

0
Replies (0)