rM
rebecca M

1 reviews | Active since Nov 2020

29 Jul 2021, 14:45

R 45 000 af**** op my FNB lening ! GREAT TEAM ! THANK YOU ALTA BEKKER

Baie deeglike mense , baie hulpvaardig . Hulle hoofkantoor het ook baie oulike dames maar ek moet n shout out gee aan Alta Bekker asook marne en malika . My Fnb rek het terug gekom en vir Alta Laatweet , R 45 000 af**** op my lening ! You guys are precious !

0
Replies (0)