aR
amber R
1 reviews | Active since Nov 2020
17 Nov 2020, 13:15
Duisend dankies vir die hulp
Ek wil net baie dankie se aan Alta Bekker , bestuurder by IDS in kaap stad. Ek was baie skepties maar sy het my bewyse gegee en my lewe soveel makliker gemaak . Die bank speel nie altyd oop kaarte nie en vat advatage van ons mense. 5 Sterre vir Alta . Duisend dankies vir die hulp en jammer ekt jou so baie vrae gevra . Jys n ster!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)