bN
betty N

1 reviews | Active since Feb 2023

13 Feb 2023, 14:28

Dankie ALTA BEKKERR Ek was baie skepties maar sy het my bewyse gegee en my lewe soveel makliker gemaak

Ek wil net baie dankie se aan Alta Bekker , bestuurder by IDS in kaap stad. Ek was baie skepties maar sy het my bewyse gegee en my lewe soveel makliker gemaak . Die bank speel nie altyd oop kaarte nie en vat advatage van ons mense. 5 Sterre vir Alta . . Jys n ster!

0
Replies (0)