CB
Chris B
1 reviews | Active since Apr 2024
24 Apr 2024, 13:07
Appreciation post for Alta Bekker & NCR
Baie dankie Alta en span , waardeur die diens en deeglikheid . Julle maak kan die banke n ding of twee leer oor kliente diens , ek het nie eenkeer met n robot gepraat nie . Nogmaals dankie . Sien uit na lekker lewe sonder skuld
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)