JVDM
Jaco Van Der Merwe

1 reviews | Active since Sept 2024

02 Sept 2024, 15:53

10 uit 10 Puik diens vanaf bestuurder Alta Bekker !

Ons vorder Goed, ek kon nou al 2 van my karre gouer klaar maak en die dames is puik met hulle rente verlaging hoor , My bakkie is nou volgende op die lys , vrou se persoonlikke lenings het ons ook aansienlik gouer gedelf , As jy soos ons wil klaar kom met skuld sodat mens op ander goed kan ***us , ****ak graag IDS , vra vir Alta , sys die beste

0
Replies (0)