MS
Marlene S

1 reviews | Active since Dec 2015

10 Dec 2015, 08:55

Poor Poor Poor Service

Christel Harmse het in ons voorman vas gery, sy het gese, sy werk vir n Auto body maatskappy en dit sal vinnig uitgesorteer wees. 5 maande later met soveel leuns van hulle kry nie die part nie ens. is ons voertuig van die skade van ongeveer R500 nogsteeds nie reggemaak nie ! Eks seker hulle wou pirate parte gebruik, want toe ek Ford self bel se, hulle, hulle kan binne 24 uur die parte vir my gee ?<br> <br> Dis die mees onprofessioneelste diens wat ek al ooit tee gekom het ! My voorman moet op en af ry !

0
Replies (0)