JS
Josef S

1 reviews | Active since Jan 2023

12 Jan 2023, 15:42

Swak diens

Swakste ooit... plaas online order waar daar wys hulle ps5 in stock alles goed hulle se my goed sal binne 2 tot 5 dae hier wees nog niks update nie en moet hulle die hele tyd bel om te hoor wat gaan aan nou wag hulle vir feed back om te hoor of hulle my refund of wat.. dis plein weg pateties

0
Replies (0)