RG
Riccardo G

1 reviews | Active since Jan 2015

29 Jan 2015, 17:35

Incredible Selling Foulty Tv`s

Ek het laast jaar 12 Desember n Sansui Tv en Remote gekoop in die Paarl Mall ****ant by Incredible Connection.<br> Toe ek die Tv vir die eerste keer wou aan s***el wou dit nie aan gaan nie. Daar verskuin net n paar verskillende strepe in die linkerkant van die Tv.Ek neem toe die Tv terug na Incredible Connection toe waar ek met die Tecnition man praat en aan hom verduidelik dat die Tv wou nie speel nie en dat daar is net strepe in die linkerkant van die Tv.Hy homself sit die Tv aan en sien self dat die Tv fout is.Hy kom terug en se vir my dat hulle moet die Tv weg stuur na die Sansui toe.Ek het lank gewag vir Incredible om my terug te antwoord toe kry ek nie eers n regte antwoord terug nie.Hulle gee my n Tollfree nommer waar ek moet bel vir Customer Complain maar die nommer probeer ek nou al vanaf die eerste week van Januarie 2015 tot nou nog toe geen antwoord op die nommer die daarna gee hulle my hulle Hoofkantoor se nommer ***) ek kom ook nie deur op daardie nommer nie.Incredible verkoop Faulty Tv en dit is n OUT of a Box Failure en hulle wil dit nie herken nie.Dit lyk vir my dat Incredible en Sansui kop in een mis is met mekaar.Hulle is ***** bly weg van Incredible af.

0
Replies (1)
Incredible Connection
Incredible Connection's reply30 Jan 2015, 09:11
Official
Hello ricardo.goliath@,

Your complaint has been forwarded to the Paarl Mall Branch Manager, for investigation.
Regards
Customer Care