1 reviews | Active since Dec 2016

23 Dec 2016, 14:36

Incredible Connection

Wie dit mag aangaan:

RE: SWAK DIENS

Ek is baie ongelukkig, ons het 25 November ‘n tablet by hulle online bestel en nou weet niemand van die bestelling nie. Dit voel vir my of hulle met ons geld weg gehardloop het. HELP ASSEBLIEF!!!

Alida van Krieken

0
Replies (0)