BT
Barend T

1 reviews | Active since May 2025

08 May 2025, 18:04

Bly weg. Mors van geld

Wil net se baie dankie, het uitgesien om jul beef bolognaise pasta sauce te probeer. Wat n absolute RAMP. VAN GEBRANDE WORTELS TOT N DING WAT GEEN SMAAK het nie. Uiters teleurgesteld. Moes my hele ete weggooi oor die *** wat julle verkoop. Skaam jou!! Nee man. Moenie jou naam op n ding sit wat so *** is nie. Uiters teleurgesteld! Sal eerder mense aanraai om bees ****le te gebruik as die sous!!

0
Replies (0)