MD
Monica D
1 reviews | Active since Mar 2015
25 Nov 2021, 09:14
IMBEWU SPECIALIZED SECURITY
Ek wil net baie baie dankie sê vir Rodney van Rensburg van IMBEWU SPECIALIZED SECURITY wat nie net ons geld, en nog n kliënt se geld terug gekry het nadat Ferdinant Tertius Jonker ons almal ge**** het nie. Maar weereens dankbaar vanoggend nadat jy NÓG 'n "victim" van die man se gelde ook terug gekry het. Sy dienste is PUIK! Ek beveel hom regtig aan! Duisend dankies!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)