AG
Alma G

1 reviews | Active since Feb 2019

20 Feb 2019, 12:01

IMAGINE CRUISING JULLE IS PUIK!!

Ek wil net vreeslik baie dankie sê, vir 'n heerlike vakansie, gereël deur IMAGINE CRUISING Hulle is puik! Ons was 3 vrouens-alleen en danksy IMAGINE CRUISING het alles seep glad verloop! Eerstens het ons 'n wonderlike verrassing gekry toe ons 'n "upgrade" vir ons kamer gekry het op die boot, na 'n heerlike balkon kamer!! Die airline wat hulle gebruik, was vir my 'n eerste, maar daar was niks fout met hulle nie. Die vervoer van en na al ons plekke was uitstekend, en absoluut op tyd. Die Hotel waar in ons gebly het was pragtig ruim, en die kos was heerlik! (Ook hier het ons 'n "upgrade" gekry) Ek sal beslis weer van hulle puik diens gebruik maak! En ook vir almal aanbeveel! Daar was was geen verskuilde agenda's van hulle kant af nie!! Nogmaals baie, baie dankie!! Kan nie wag vir my volgende vakansie met IMAGINE CRUISING nie!!

0
Replies (1)
Imagine Cruising
Imagine Cruising's reply07 Mar 2019, 12:20
Official
Good day Alma

We are very pleased to hear that you are happy with our service, should you have any further queries please don't hesitate to contact our customer service team on ***.

Kind Regards
Imagine Cruising
Customer Service