1 reviews | Active since Jul 2010
Bad experience
Goeie dag, Weereens kom ek na julle toe vir hulp. Ek het die toer gesien op die website en toe bespreek en ten volle betaal. Toe kry ek ‘n e-mail (sien hier onder) dat die skip nie meer gaan vaar nie en dat as ek kanselleer, ek my volle bedrag kan terugkry. Ek het toe gekanselleer maar nou moet ek 60 dae wag vir my geld. Ek het hierdie gedoen vir my man se 60ste verjaarsdag en kan nou geen ander reelings tref vir sy verjaarsdag nie want 60dae van nou af is in Augustus. Ek bly bel en al wat hulle sê is: “ek gaan frustreerd raak om elke dag te bel, want dis hoe dit is”. Ek het al met Sandy, Sharon en Tobelo gepraat. Help asseblief. Groete Rentia Smith ***) Ahoy Sailor,
We know how excited you are to join us on board our third lady ship, so it is with a heavy heart that we’ve made the decision to delay the launch of Resilient Lady — which means that your voyage* below is no longer taking place.
