SC
Susan C
1 reviews | Active since Jul 2012
14 Apr 2022, 09:55
Trou Rokke is stunning
Ilesyns Bridal sal ek enige tyd voorstel,jonk oud enige ouderdom hulle is altyd vriendelik en hulle stel altyd kliente se belange eerste voor hulle eie. Rokke is goeie Kwaliteit en teveel om van te kies. Gaan maak 'n draai en gaan kyk vir jouself.....hoe stunning die rokke is.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)