ES
Eliana S

1 reviews | Active since Sept 2017

13 Sept 2017, 22:09

Patetiese diens/onbekwaam

Ek is geskok om te sien dat ongelooflike baie mense is ontevrede oor hulle diens. Van diens kan jy nie kla want daar is nie diens. State/Invoices word laat uitgestuur en dan word jy vinnig vertel jy gaan gelist word. Vra jy state of hulp aan wag jy vir ewig. Ek kan nie wag om uit te trek end Des en sal nooit ooit in my lewe weer iets huur by hulle. Ek kan nie verstaan dat dit dae neem om net vir my 'n paar state te stuur wat ek soek. Die Bestuurder ene Pieter van der Westhuizen ignoreer jou net totaal. Ek gaan nou maar more 'n laaste poging aanwend om state te kry om hulle goed vir hulle te recon. Nie eers dit kan hul doen en dan is hul 'n verhurings maatskappy wat 'n mens sal laat dink dat hulle met syfers kan werk en dat dinge moet balanseer. My swak hart

0
Replies (0)