DP
Davelina P

1 reviews | Active since Aug 2017

19 Jan 2023, 10:15

Swak diens

Ek het vorige kere al gekla oor die swak diens van absa ****ant terug polis ek is al jare n lid van absa al my polissse spaarplanne en besigheid is by absa maar as ek n eis in sit by absa hoor jy net nooit van hulle nie en as jy aandring op antwoorde dan word dit gese hulle betaal nie uit nie want dit is n kroniese toestand ek het nou weer n eis in alreeds die 2de des gestuur met al die verslae vir my verblyf in die hosp dit is alreeds die 19de jan 2023 en ek het nog niks van hulle gehoor nie

0
Replies (1)
Absa Insurance Company Limited
Absa Insurance Company Limited's reply19 Jan 2023, 18:58
Official
Dear Davelina Thank you for bringing this unfortunate matter to my attention and please accept my sincere apology. I will review and provide you with my specific contact details as well as the expected timeframe for further feedback/resolution via email or by making contact with you telephonically.   The reference number for your complaint is C-***2. Kind regards,Vanessa CroweGroup Customer Care