JS
Jannie S

1 reviews | Active since Nov 2020

16 Nov 2020, 14:09

Swak ABSA.... SWAK SWAK SWAK

Ongeluk, nie eers my vrou se skuld nie, sy het stil gestaan toe 'n Trok haar voertuig afgeskryf het. Ongeluk 28 Oktober en die eis geregistreer binne 'n uur na die ongeluk. Die 10de kom haal hulle die voertuig SONDER ENIGE DOKUMENTASIE GEDOEN IS en vandag is die 16de November en STEEDS GEEN Dokumentasie ontvang van hulle nie. Toe ek nou s***el, word daar gesê vandag sal die dokumente aangestuur word, 6dae na hulle haar voertuig kom haal het omdat dit afgeskryf is. Intussen het sy 'n aanbod om 'n voertuig te koop geteken wat more verval. Ook moet sy elke dag R300 betaal aan Uber om by die werk te kan wees, ook ABSA! ABSA sê maksimum 10 dae en dit is 20 vandag. As jy s***el, neem dit 4minute voor jy eers na al die goed moet luister en dan verstaan jy halfpad nie wat hulle probeer verduidelik nie want die "Aksent" van die mense wie daar werk, is onbeskryflik. Die bestuurder se no bly net lui en boodskappe om jou terug te s***el is te vergete. Swak SWAK patetiese diens en ek neem onmiddelik my vrou se polis weg by hulle en wees gewaarsku wat vir jou wag sou jy by hulle versekering hê.... Hulle gee nie 'n hel om wat die kliënte moet deurgaan en dit nog na die trauma van 'n ongeluk ook nie.... BLY WEG VAN HULLE, geen diens nie, VÊR VÊR WEG!!!!!!

0
Replies (2)
Absa Insurance Company Limited
Absa Insurance Company Limited's reply16 Nov 2020, 14:28
Official
Dear Jannie Stassen Thank you for bringing this unfortunate matter/incident to my attention and please accept my sincere apology . I will review and provide you with my specific contact details as well as the expected timeframe for further feedback/resolution via email or making contact with you telephonically within the next four hours .  The reference number to your complaint is C-***9 Kind regards,Rezona Louw Group Customer Care
Absa Insurance Company Limited
Absa Insurance Company Limited's reply16 Nov 2020, 14:47
Official
Dear  Jannie Stassen  Thank you for bringing this unfortunate matter/incident to my attention and please accept my sincere apology . I will review and provide you with my specific contact details as well as the expected timeframe for further feedback/resolution via email or making contact with you telephonically within the next four hours .  The reference number to your complaint is  C-***9   Kind regards, Rezona Louw Group Customer Care